Hierdie is 'n een dag kursus vir pare wat op trou staan. Dit berei pare voor om sake gesond te hanteer wat opkom in die aanloop tot hulle huwelikseremonie. Dit help hulle ook beplan vir 'n wonderlike huwelik.
Posted by Kobus vd Merwe
Jul 16, 2010
Last Updated:
Jul 16, 2010