Kontak

Dr Cornel van der Merwe
Adres:
Spitskop str 338

Die Wilgers ; Pretoria
Suid Afrika
Selfoon:
081 559 9130

Kontakvorm

Stuur 'n epos
(optioneel)

Ander inligting

Ander inligting:

Cornel is 'n mediese praktisyn wat in amper elke afdeling van medisyne gewerk het totdat sy in 1992 haar as 'n psigiater bekwaam het. Sy was altyd geïnterresseerd in metodes om mense uit vasgevangde patrone te begelei en het in velerlei rigtings opleiding ontvang bv. in verskillende rigtings van hipnoterapie, Imago pare terapie, "The Journey" van Brandon Bays en "The Work" van Byron Katie, Energie Sielkunde ens. Afgesien van die individule terapie sessies wat hulle op "n gereelde basis doen, bied hulle ook een maal per maand 'n Lewensenergie kursus aan waarvan verdere informasie op die webwerf beskikbaar is.Ook 'n twee dag werkswinkel een maal per maand in Imago pareterapie met 'n opvolg Imago intensief twee dag werkswinkel een maal per maand.