Sessies

Imago Terapie Sessies

brokenheart

Berading sessies vir jou huwelik - een tot een. Verander vasgevangde verhoudingspatrone en genees die kern van die seer wat julle konflik veroorsaak. 60 minute sessies. 'n Minimum van 8 tot 12 sessies is nodig vir 'n betekenisvolle verandering.

Google Apps Verify