Is jy tans in 'n verhouding wat in die moeilikheid is?
Wonder jy wat het van die mens geword waarop jy verlief geraak het?
Sal jy graag die liefde wat jy eens gehad het weer wil herontdek en dit vir altyd wil behou?
Of dalk is jy pas getroud of 'n paar wat voorberei om te trou en graag 'n ware konneksie wil skep wat vir altyd sal hou.
Of dalk is jy 'n enkellopende wat doodeenvoudig moeg is om in verhoudings betrokke te raak wat nooit aan jou behoeftes voldoen nie.
Imago.... 'n nagevorsde, effektiewe, professionele proses wat jou kan help.
Bespreek vir 'n Intensief
'n Twee dae proses van 9:00-17:00 gedurende weeksdae met slegs een paar. Hierdie is 'n uitstekende proses as u huwelik in ernstige verhoudingskrisis is. Dit is 'n gefokusde proses om u huwelik weer stabiel te kry en gereed te kry om met heling en groei te begin
. Kostes beloop R 12 500 per paar. Dit sluit 4 een uur opvolgsessies oor 'n tydperk van vier maande in.
Skakel 082 331 4704 vir afsprake of stuur 'n epos aan ons.
EFT Betalings:
Bank: FNB
Tak: Menlyn Park
Takkode: 252 645
Rekeninghouer:JF vd Merwe
Rekeningtipe: Tjek
Rekeningnommer: 62090219231
Verwysing: Imago plus jou voorletters en van
Opleiding in Imago Teorie
Opleiding beskikbaar in Kliniese Imago Verhoudings Terapie vir terapeute, asook die Professionel Faisliteerder Opleiding vir predikante, besigheidslui, bestuurders or pare.
Kobus van der Merwe - op Ontbytsake
Verhoudingskwessies
Lees meer oor wat om te doen as jy of jou maat wil skei, of in 'n affair betrokke is, as julle seksualiteit 'n oorlogsveld is of wat om te doen as jou maat nie met terapie wil werk nie.
