Oor Kobus van der Merwe
Pare in enige vaste verhouding wat:
* 'n goeie verhouding wil verbeter en verdiep
* in 'n moeilike verhouding is en jare lange konflik wil oplos.
* naby aan opbreek is en wil besluit of hulle met die verhouding wil aangaan of nie
* vir hulle kinders 'n veilige ruimte wil skep om in op te groei
* in die begin van 'n mooi verhouding is wat hulle graag so wil behou

