Oor Kobus van der Merwe
Begin Reg, Bly Getroud
Hierdie is 'n een dag kursus vir pare wat op trou staan. Dit berei pare voor om sake gesond te hanteer wat opkom in die aanloop tot hulle huwelikseremonie. Dit help hulle ook beplan vir 'n wonderlike huwelik.
Datums:
27 November (9:00-18:00)
Prys R 1 400 per paar
Venue
Spitskop str 338, Die Wilgers, Pretoria
Bespreek hier

