Oor Kobus van der Merwe
17 Goeie redes hoekom julle die werkswinkel kan bywoon
'n Belegging vir jou self, jou maat en jou huwelik!
1. Koste effektiewe terapie @ R95 per uur per persoon
2. Gerugsteun deur internasionale navorsingspan en nasionale netwerk van terapeute
3. Leer 5 praktiese tegnieke om by die huis te gebruik
4. Kry 'n 135 bladsy handleiding saam wat al die spesifieke inligting het oor jou verhouding met antwoorde en volledig uitgewerkte prosesse om met jou verhouding te werk.
5. Effektief want dit los nie probleme op nie, maar herstel die emosionele band sodat die probleem genees
6. Spesialis in verhoudings opgelei in die nuutste tegnologie om verhoudings te herstel
7. Effektief - Werk met die wortel van die probleem
8. Onmiddellike pynverligting jy is binne 2 dae op 'n hoër bewussynsvlak vir gesonder, minder reaktiewe keuses
9. Leer kommunikasie wat die konneksie verdiep
10. Herstel passie vir die lewe en vir mekaar
11. Skep 'n onmiddelike gesonde ruimte vir jou kinders om in groot te word
12. Verstaan God se doel met jou huwelik
13. Genees die seer uit julle verlede wat julle keer om in 'n gesonde verhouding te wees.
14. Rus jou in 24 uur toe met die nuutste navorsing oor verhoudings
15. Verdiep jou verhoudings vaardighede
16. Verhoog jou verhoudings intelligensie
17. Professionele nasorg

