The Imago workshop has consolidated principles and tools that will make a difference to various relationships in our lives. The process will be effective not only in growing us individually, as a couple, as parents, as employers, and as family members.

Oor Kobus van der Merwe

Pryse

Dr Cornel van der Merwe se sessies kan deur die mediese fonds onder spesialisfooie geeis word. Haar fooie is R 1080 per uur.

Kobus van der Merwe se sessies werk soos volg:

Sessies is R 750 per sessie
Dit is kontant betaalbaar voor elke sessie of 'n elektroniese oorplasing.

 

Bankbesonderhede vir EFT betalings

Bank: FNB
Tak: Menlyn Park
Takkode: 252 645
Rekeninghouer:JF vd Merwe
Rekeningtipe: Tjek
Rekeningnommer: 62090219231
Verwysing: Imago plus jou voorletters en van

Kobus van der Merwe - op Ontbytsake

Wat doen Imago?

Imago.... ‘n nuwe weg tot liefde As ons op iemand verlief raak, dan is die liefde veronderstel om vir altyd te wees....
Lees Meer...

Bespreek vir Werkswinkel

Bespreek vir 'n twee dae proses om jou verhouding...
Lees Meer...

Bespreek 'n Sessie

Berading sessies vir jou huwelik - een tot een. Verander vasgevangde verhoudingspatrone en genees die kern van die seer wat...
Lees Meer...

Bespreek vir 'n Intensief

'n Twee dae proses van 9:00-17:00 gedurende weeksdae met slegs een paar. Hierdie is 'n uitstekende proses as u huwelik in...
Lees Meer...

Egskeiding

Wil jy of jou maat skei? Jy wil nie verder hiermee aangaan nie en jy wil skei. Jy wil weet of dit die regte opsie is. Ons...
Lees Meer...

Affairs

Hoekom raak mense betrokke in 'n affair? Daar is baie redes. Maar een van die redes wat deur terapie verander kan word, is...
Lees Meer...

Intimiteit

Intimiteit (in-to-me-see). Alle mense het 'n diep verlange na intimiteit. Dit is meer as net die seksuele. Dit is om my diepste...
Lees Meer...

Seksualiteit

'n Langtermyn verhouding en seksuele passie is moontlik. Ontwikkel jou erotiese intelligensie. Dit is 'n fyn balans tussen...
Lees Meer...

Verslawings

Is Verslawings besig om jou huwelik te verwoes? Alkohol, dwelms, pornografie, dobbel. Jy hoef nie vasgevang te wees...
Lees Meer...
Back to Top