There is NO excuse for anyone not attending this valuable, life-changing learning. Get here as soon as possible!

Oor Kobus van der Merwe

Affairs

Hoekom raak mense betrokke in 'n affair? Daar is baie redes. Maar een van die redes wat deur terapie verander kan word, is dat mense in buite egtelike verhoudings betrokke raak, omdat lewe iewers seer gekry het. 'n Buite egtelike verhouding is om jou seer (bv eensaam, onsigbaar, nie ondersteun) uit te reageer, maar dit genees nie. Seer kan genees, en daarmee saam die huwelik.

Mense raak betrokke in buite egtelike verhoudings...
... as jy hulpeloos voel in konneksie
... as jy nabyheid ervaar het en ons word bang dat ons dit gaan verloor.
... as jy nie die woorde kan vind om ons emosies uit te druk nie
... as jy iets voel wat ons nie veronderstel was om te voel in ons kinderdae nie.
... as jy vasgevang voel.
... as jy kwesbaar en broos voel en as dit gevaarlik is om so te voel.
... wanneer jy sien dat jy in pyn is en ek kan niks daaraan doen nie.
... as jy moet ja of nee sê en beide was ontoelaatbaar in ons kinderdae.
... as jy nabyheid voel en nabyheid was altyd opgevolg met konflik in ons kinderdae.
... as jy bang is.

Imago verhoudings terapie help julle om eerder hierdie pyn te genees as om dit uit te stel en weer later in 'n ander verhouding te herhaal.

Met harde werk en die regte gereedskap is dit moontlik om verby die seer van 'n affair te groei.

Luister na 'n gesprek op RSG hoe Imago Terapie jou kan help om 'n affair te oorkom.

Kobus van der Merwe - op Ontbytsake

Wat doen Imago?

Imago.... ‘n nuwe weg tot liefde As ons op iemand verlief raak, dan is die liefde veronderstel om vir altyd te wees....
Lees Meer...

Bespreek vir Werkswinkel

Bespreek vir 'n twee dae proses om jou verhouding...
Lees Meer...

Bespreek 'n Sessie

Berading sessies vir jou huwelik - een tot een. Verander vasgevangde verhoudingspatrone en genees die kern van die seer wat...
Lees Meer...

Bespreek vir 'n Intensief

'n Twee dae proses van 9:00-17:00 gedurende weeksdae met slegs een paar. Hierdie is 'n uitstekende proses as u huwelik in...
Lees Meer...

Egskeiding

Wil jy of jou maat skei? Jy wil nie verder hiermee aangaan nie en jy wil skei. Jy wil weet of dit die regte opsie is. Ons...
Lees Meer...

Affairs

Hoekom raak mense betrokke in 'n affair? Daar is baie redes. Maar een van die redes wat deur terapie verander kan word, is...
Lees Meer...

Intimiteit

Intimiteit (in-to-me-see). Alle mense het 'n diep verlange na intimiteit. Dit is meer as net die seksuele. Dit is om my diepste...
Lees Meer...

Seksualiteit

'n Langtermyn verhouding en seksuele passie is moontlik. Ontwikkel jou erotiese intelligensie. Dit is 'n fyn balans tussen...
Lees Meer...

Verslawings

Is Verslawings besig om jou huwelik te verwoes? Alkohol, dwelms, pornografie, dobbel. Jy hoef nie vasgevang te wees...
Lees Meer...
Back to Top