Oor Kobus van der Merwe
Verslawings
|
Is Verslawings besig om jou huwelik te verwoes? Alkohol, dwelms, pornografie, dobbel. Jy hoef nie vasgevang te wees tussen of om jou maat (vir wie jy baie lief is) te verlaat nie, of om die res van jou lewe met alkohol ipv met 'n mens getroud te wees nie.
Het die Verslawing die verhouding geword? Kom herstel jou huwelik. Met heling, nasorg en nuwe tegnieke kan julle huwelik herstel. Skryf nou in.
|

