Dankie is 'n klein woordjie vir al die gereedskap wat ons gekry het om van dood en wanhoop terug te gaan na 'n plek van lewe en hoop.

Oor Kobus van der Merwe

Seksualiteit

'n Langtermyn verhouding en seksuele passie is moontlik. Ontwikkel jou erotiese intelligensie. Dit is 'n fyn balans tussen die bekendheid van die veiligheid van 'n lang verhouding en die herontdek van die onbekende van die "ander" in jou maat. Die nabyheid en die veiligheid van jou verhouding hoef nie 'n rede te wees hoekom jou seksuele lewe vervelig en afgesaag is nie. Kom herstel die passie in jou huwelik.

Kobus van der Merwe - op Ontbytsake

Wat doen Imago?

Imago.... ‘n nuwe weg tot liefde As ons op iemand verlief raak, dan is die liefde veronderstel om vir altyd te wees....
Lees Meer...

Bespreek vir Werkswinkel

Bespreek vir 'n twee dae proses om jou verhouding...
Lees Meer...

Bespreek 'n Sessie

Berading sessies vir jou huwelik - een tot een. Verander vasgevangde verhoudingspatrone en genees die kern van die seer wat...
Lees Meer...

Bespreek vir 'n Intensief

'n Twee dae proses van 9:00-17:00 gedurende weeksdae met slegs een paar. Hierdie is 'n uitstekende proses as u huwelik in...
Lees Meer...

Egskeiding

Wil jy of jou maat skei? Jy wil nie verder hiermee aangaan nie en jy wil skei. Jy wil weet of dit die regte opsie is. Ons...
Lees Meer...

Affairs

Hoekom raak mense betrokke in 'n affair? Daar is baie redes. Maar een van die redes wat deur terapie verander kan word, is...
Lees Meer...

Intimiteit

Intimiteit (in-to-me-see). Alle mense het 'n diep verlange na intimiteit. Dit is meer as net die seksuele. Dit is om my diepste...
Lees Meer...

Seksualiteit

'n Langtermyn verhouding en seksuele passie is moontlik. Ontwikkel jou erotiese intelligensie. Dit is 'n fyn balans tussen...
Lees Meer...

Verslawings

Is Verslawings besig om jou huwelik te verwoes? Alkohol, dwelms, pornografie, dobbel. Jy hoef nie vasgevang te wees...
Lees Meer...
Back to Top