Artikels
Spelterapie vir kinders
Die terapeut volg die kind en fokus op ‘n warm en empatiese verhouding met die kind. In hierdie model glo die terapeut dat die kind ‘n ingebore strewe het om psigies gesond en volwasse te wees. As die kind in die regte atmosfeer geplaas word, sal die kind die groeiproses uit eie hulpbronne weer aan die gang kry. Patologie word gesien as dat dit ontwikkel in ‘n omgewing waarin hierdie natuurlike uitdrukking nie kan plaasvind nie. Terapie is daarop ingestel om die kind te help om hierdie vermoë weer terug te kry.
Sessies is R650 per uur.
Skakel Freek vir afsprake by 081 331 7844 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees meer oor Freek hier

