Dit was wonderlik om toegerus te word om self jou dinge te kan uitsorteer. Dankie ook vir die "bril"waardeur ek my man met nuwe waardering kan sien.

Wat gebeur in 'n Imago Sessie?

Imago Sessies

Venue

Kobus van der Merwe Stellenbergstraat 1160  Willow Glen  Pretoria  Aanwysings: Opsie 1: Ry met die N4 Witbank snelweg oos Neem die Hans Strijdom afrit Draai regs in Hans Strijdom By verkeerslig met Mica en Food Lovers Market aan die linkerkant Draai regs in Stellenberg 4de ingang aan die regterkant met Imago borde   Opsie 2: Ry met N1 Neem Lynnwoodweg afrit Draai regs in Lynnwoodweg in oostelike rigting Ry aan tot by Kruising met Hans Strijdom Draai links in Hans Strijdom By verkeerslig met Mica en Food Lovers Market aan die regterkant Draai links in Stellenbergstraat 4de ingang aan die regterkant met Imago borde Dr Cornel van der Merwe Spitskopweg 338Die WilgersPretoria Aanwysings:Van die N1 vanaf Johannesburg, draai regs (Oos) in  M6 - Lynwood Weg en ry vir 2.46 kmDraai Links (Robot) in Rubida Straat en ry vir 519 m.Draai regs (2de Robot) in  Spitskop Weg en ry in 'n noordoostelike rigting vir  186 m.

Belangrike Info

  • Venue
    Kobus van der Merwe Stellenbergstraat 1160  Willow Glen  Pretoria  Aanwysings: Opsie 1: Ry met die N4 Witbank snelweg oos Neem die Hans Strijdom afrit Draai regs in Hans Strijdom By...
    Read More...
  • Pryse
    Dr Cornel van der Merwe se sessies kan deur die mediese fonds onder spesialisfooie geeis word. Haar fooie is R 1080 per uur. Kobus van der Merwe se sessies werk soos volg: Sessies is R 750 per sessie Read More...
  • Tye
    Maandag 15:00-18:00
    Dinsdag tot Donderdag 9:00-18:00
    Vrydag 9:00-12:00
    Read More...

Boeke te Lees

Harville Hendrix oor Dialoog

Back to Top