Wat gebeur in die Werkswinkel

Hoe om te bespreek

1

Kliek op die skakel om by die registrasievorm uit te kom.

2

'n Betaling van R 1000 deposito (Rekeningbesonderhede onder op hierdie bladsy)

3

Die balans van R 3200 is betaalbaar op die Vrydag wat die werkswinkel begin.

4

Lees asseblief die inligting oor die werkswinkel regs en onder op hierdie bladsy.

5

Daag op met baie nuuskierigheid en oop vir verandering en groei.
Ons sien uit om julle by ons te ontvang!

There is hope after an affair! Thanks for the help and tools to make our marriage work!

Pare

Aanwysings na Venue

Kobus van der Merwe: Cornel van der Merwe Adres: Plot 200 Stellenbergstraat 1160 Equestria Pretoria Adres: Spitskop str 338 Die Wilgers Pretoria 0080 Aanwysings: Opsie 1: Ry met die N4 Witbank snelweg oos Neem die Hans Strijdom afrit Draai regs in Hans Strijdom By verkeerslig met Mica en Food Lovers Market aan die linkerkant Draai regs in Stellenberg 4de ingang aan die regterkant met 200 pers op muur geverf. Opsie 2: Ry met N1 Neem Lynnwoodweg afrit Draai regs in Lynnwoodweg in oostelike rigting Ry aan tot by Kruising met Hans Strijdom Draai links in Hans Strijdom By verkeerslig met Mica en Food Lovers Market aan die regterkant Draai links in Stellenbergstraat 4de ingang aan die regterkant met 200 pers op muur geverf. Aanwysings: Van die N1 vanaf Johannesburg, draai regs (Oos) in  M6 - Lynwood Weg en ry vir 2.46 kmDraai Links (Robot) in Rubida Straat en ry vir 519 m.Draai regs (2de Robot)  in Spitskop Weg en ry in 'n noordoostelike rigting vir  186 m.  View Larger Map  View Larger Map  

Belangrike Inligting

  • Datums

    2013

    • 31 Mei-2 Junie.
    • 19-21 Julie
    • 16-18 Augustus
    Read More...
  • Tye

    Vrydag  18:30-21:00
    Saterdag 8:00-19:00
    Sondag  8:00-18:00

    Afhangende van die groepsdinamiek en grootte, kan ons soms vroeër klaarmaak. Die werkswinkel sal nie later as bg tye...

    Read More...
  • Venue

    Stellenbergstraat 1160  

    Willow Glen  

    Pretoria 

    Aanwysings:

    Opsie 1:

    Ry met die N4...

    Read More...
  • Prys

    R 4200 per paar.
    Deposito van R 1000 benodig vir bespreking.
    Balans kan op dag wat werkswinkel begin, betaal word.
    Afbetaalreelings kan ook getref word. Skakel my gerus daarvoor.

     Krediekaartbetalings 

    Deposito...

    Read More...

Alanis Morissette Talks about Imago Couples Therapy

Harville Hendrix oor Dialoog

Back to Top