Pare IntensiefKry die liefde wat jy nodig het

Imago Verhoudings Intensief is prosesse vir die huwelik in ernstige krisis.

Imago Verhoudings Intensief is prosesse vir die huwelik in ernstige krisis. Hoē reaktiwiteit as gevolg van pyn, noodsaak streng gestruktureerde prosesse vir effektiewe herstel. Langdurige, vasgevangde verhoudingspatrone vereis meer as bloot kommunikasie tegnieke, konflikhantering of persoonlikheidstoetse om te verander.

Met Imago intensief word u met al die professionele sorg ondersteun om u huwelik te genees.

Spitskop str 338, Die Wilgers, Pretoria

Belangrike Info

  • Tariewe
  • Tye

Intensiewe is R19500. Dit strek oor drie dae

R5000 is betaalbaar os 'n nie terugbetaalbare deposito met bespreking. Die balans is voor die aanvang van die intensief betaalbaar.

 

 

Pay

Bankbesonderhede vir EFT betalings

Bank: FNB
Tak: Menlyn Park
Takkode: 252 645
Rekeninghouer:JF vd Merwe
Rekeningtipe: Tjek
Rekeningnommer: 62090219231
Verwysing: Imago plus jou voorletters en van

 

Read More

9:00-17:00

Etebreek van 13:00-14:30

Read More