Imago Valentyns Naweek

50982199 mKom vier die liefde hierdie naweek!

 Hierdie is 'n naweek om julle liefde op 'n romantiese, energievolle, eleganteprettige en sielvolle manier te vier.

 

Ja, verhoudings is nie perfek nie, ENdaar is so baie om te vier oor die liefde.

Laat Kobus en Anita van der Merwe met Imago, en Alex en Eleen Polsen met Biodanza, julle op 'n onvergeetlike avontuur neem.

Program:

Saterdag 8:00:

Geniet 'n heerlike ontbyt op die walle van die Kliprivier.

Ontbyt800

Imago Re-romantiserings Program

Kom saam met Kobus en Anita van der Merwe op 'n reis van liefde, konneksie, oorvloed, waardering enn intimiteit. Met dialoog en speel gaan ons julle liefde verdiep.

Biodanza

Alex en Eleen Polson is twee ervare aanbieders van Biodanza. Met beweging en dans kan julle die lewendigheid in julle verhouding saam ontdek. Met bekwame begeleiding, gaan hulle julle met musiek en beweging tot diep konneksie lei.

Romantiese Kerslig aandete

Valentyn eet buite 800

Romantiese film in ons private teater.

Fliek800

Oornag in een van ons pragtige kamers wat gereed gemaak is met sjampanje, kerse, rose, en 'n verrasings pakket wat die liefde sal laat blom!

wed home

Sondag:

Ontbyt in die tuin

Pare meditasie

11:00 Gaan huis toe met 'n diep konneksie en waardering vir wat mooi is tussen julle.

Skuldig bevind aan liefde!

Datum:18-19 Februarie

Prys: R 4500 per paar

Sluit in:Verblyf met 'n romantiese bederf pakket, Ontbyt Saterdag en Sondag, Romantiese aandete Saterdagaand, twee fliek kaartjies by ons teater vir Saterdagaand, Imago en Biodanza program Saterdag en Sondag.

Uitgesluit: Drankies. Volle gelisensieerde kroeg is beskikbaar.

Bel Elmarie nou om te bespreek. 0823314704 of epos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.