3 Ure mini werkswinkel

Hierdie is 'n drie ure inleiding vir pare oor die teorie en gereedskap van Imago Verhoudingsterapie. Koste slegs R 450 per paar.

 

Pare kan hierdie kursus bywoon om:

  1. hulle huwelik te versterk
  2. te besluit of hulle die naweek pare werkswinkel wil bywoon.(Kry R300 afslag op Naweek werkswinkel indien hierdie kursus bygewoon is)
  3. te besluit of hulle sessies in Imago terapie wil doen
  4. indien hulle in sessies is, meer inligting te kry om op 'n dieper vlak in die sessies te werk.

 

Venue:

Spitskop str 338, Die Wilgers, Pretoria
Sien Kaart

(Sien www.ati2ud.com vir werkswinkels in Johannesburg deur Paula Quinsee.)

Datums: (18:30-21:30)

17 Februarie Pretoria
9 Maart Pretoria
20 April Pretoria
4 Mei Rustenburg
11 Mei Pretoria
1 Junie Pretoria
20 Julie Pretoria
17 Augustus Pretoria
7 September Pretoria
12 Oktober Pretoria
2 November Pretoria
30 Nov Pretoria
 

Bespreek hier

 

 

Google Apps Verify