
Ontwikkel jou vermoë om in 'n gesonde verhouding te wees. Mense blameer ander vir baie goed wat gebeur in die huwelik of verhoudinge, maar daar is baie wat ons self kan verander om verhouding/huwelik te verdiep en te verbeter.
Vir Pare:
Kom ontdek wat projekteer jy op jou maat en kom agter wat is jou aandeel in die nagmerrie. As jy dit verander, het jy reeds 50% van die nagmerrie verander!
Vir individue:
Kom agter hoe werk jou prentjie van liefde. Ook hoekom jy mense aantrek in jou lewe wat jou of verlaat of nie vir jou gee wat jy nodig het nie. Verander jouself sodat jy gesonder mense in jou lewe aantrek.
DATUMS 2010:
TYE:
Elke aand vir 4 agteropeenvolgende aande vanaf: 18:00 tot 21:00
PRYS:
R999-00 per persoon (R 500 deposito om bespreking te bevestig)
INGESLUIT:
Handleiding, ligte verversing en koffie/tee
ADRES: Spitskopstraat 338, Die Wilgers