Waarom raak mense betrokke in 'n affair

Hoekom raak mense betrokke in 'n buite egtelike verhouding? Daar is baie redes. Maar een van die redes wat deur terapie verander kan word, is dat mense in buite egtelike verhoudings betrokke raak, omdat lewe iewers seer gekry het. 'n Buite egtelike verhouding is om jou seer (bv eensaam, onsigbaar, nie ondersteun) uit te reageer, maar dit genees nie. Seer kan genees, en daarmee saam die huwelik.

Mense raak betrokke in buite egtelike verhoudings...
... as jy hulpeloos voel in konneksie
... as jy nabyheid ervaar het en ons word bang dat ons dit gaan verloor.
... as jy nie die woorde kan vind om ons emosies uit te druk nie
... as jy iets voel wat ons nie veronderstel was om te voel in ons kinderdae nie.
... as jy vasgevang voel.
... as jy kwesbaar en broos voel en as dit gevaarlik is om so te voel.
... wanneer jy sien dat jy in pyn is en ek kan niks daaraan doen nie.
... as jy moet ja of nee sĂȘ en beide was ontoelaatbaar in ons kinderdae.
... as jy nabyheid voel en nabyheid was altyd opgevolg met konflik in ons kinderdae.
... as jy bang is.

Imago verhoudings terapie help julle om eerder hierdie pyn te genees as om dit uit te stel en weer later in 'n ander verhouding te herhaal.

Met harde werk en die regte gereedskap is dit moontlik om verby die seer van 'n affair te groei.

Luister na 'n gesprek op RSG hoe Imago Terapie jou kan help om 'n affair te oorkom.