Pare in enige vaste verhouding wat:
* 'n goeie verhouding wil verbeter en verdiep
* in 'n moeilike verhouding is en jare lange konflik wil oplos.
* naby aan opbreek is en wil besluit of hulle met die verhouding wil aangaan of nie
* vir hulle kinders 'n veilige ruimte wil skep om in op te groei
* in die begin van 'n mooi verhouding is wat hulle graag so wil behou
Dit was wonderlik om toegerus te word om self jou dinge te kan uitsorteer. Dankie ook vir die "bril"waardeur ek my man met nuwe waardering kan sien.