Werkswinkel vir ouers

Gee die liefde wat hulle nodig het

Connected Parents; Thriving Kids

Hoekom konneksie met jou kind so belangrik is.

Die meeete ouers verlang daarna vir hulle kinders om 'n vol en ryk lewe as moontlik te hê. Ons wil graag hê dat hulle vreugde moet ervaar terwyl hulle hul pad vind na 'n loopbaan, gesin en liefde toe. Maar as kinders begin optree op so 'n manier dat dit lyk asof hulle hul toekomstige vreugde in die gevaar stel, wat moet ouers doen?

Hoe kan julle an jul kinders die leiding gee wat hulle nodig het?

Te veel dissipline kan netso skadelik wees as te min dissipline. Hoe kry jy die balans reg?

Soms lyk dit of kinders glad nie eers op hulle ouers reageer nie. Hoe kan jy jou kind se ontwikkeling die beste begelei, en 'n bydrae maak tot die leiding wat hulle nodig het?

Praktiese gereedskap om konneksie te bou.

Die Imago ouerskap program voorsien die gereedskap wat jy nodig het om 'n versorgende verhouding met jou kind op te bou wat die beste leiding aan hulle fverskaf wat hulle nodig het.

Deur die Imago verhoudings gereedkskap toe te pas, sal jy die onderliggende oorsake van jou kind se gedrag ontdek. Eerder as ok 'n stel reëls toe te pas, gaan ons jou help om 'n innerlike bekwaamheid op te bou, sodat jy verseker kan weet dat jy die beste ouer vir jou kind is wat jy kan wees.

Skakel in op jou kind se golflengte

Imago help jou om op 'n praktiese manier te verstaan wat jou kind probeer sê deur hulle gedrag. Ons gaan jou leer om met aandag te luister na wat jou kind sê, en om jou kind te wys dat jy het gehoor wat hulle probeer sê. Jy gaan leer om dieselfde prinsiepe toe te pas van die Dialoog proses wat die kern is van al ons internasionaal erkende programme vir Pare, maar aangepas vir kinders van alle ouderdomme.

Soos wat jy meer ingeskakel kom op jou kind se onderliggende ervaringe, gaan jy agterkom dat jy al hoe meer op 'n manier teenoor hulle reageer wat vir hulle meer sin maak.

Deel van die kuns om ons kinders te hoor, is om bewus te wees dat baie van ons eie reaksies is ingebed in ons eie kinderdae en lewens ervaringe. Hierdie bewustelikheid sal jou help om selfs beter ingeskakel te wees op jou kind. Ervaringe wat eers frustrerend was, kan noe verander in moontlikhede vir konneksie.

Die resultate hiervan gaan wees dat jy baie meer geleenthede gaan kry om dit te geniet om by jou kind te wees. Jy gaan die liefde en die respek van hulle kry wat jy sekerlik verdien.

Belangrike Info

  • Datums
  • Prys
  • Venue
  • Tye
  • Bankbesonderhede
  • Mindful Discipline
  • About Marjonneke De Bruyn

29 - 30 Aug '15

26 - 27 Sep '15

31 Okt - 1 Nov '15

Read More

R 3995
Deposito van R 1000 benodig vir bespreking.
Balans kan op dag wat werkswinkel begin, betaal word.
Afbetaalreelings kan ook getref word. Skakel my gerus daarvoor.

Bankbesonderhede vir EFT betalings:

Bank: FNB
Tak: Menlyn Park
Takkode: 252 645
Rekeninghouer:JF vd Merwe
Rekeningtipe: Tjek
Rekeningnommer: 62090219231
Verwysing: Imago plus jou voorletters en van
Read More

Spitskop str 338

Die Wilgers

Pretoria

0184

Aanwysings

Van Johannesburg

N1 snelweg (Noord)

Neem Lynnwoodafrit.

draai regs in Lynnwood.

2,9 km draai links in Rubida by robot

600 m verder draai regs in Spitskop by  2 de robot

Huis sit 235m aan linkerkant

Read More
Saterdag 8:00-19:00 Sondag 8:00-18:00 Afhangende van die groepsdinamiek en grootte, kan ons soms vroeër klaarmaak. Die werkswinkel sal nie later as bg tye gaan nie. Read More

Bankbesonderhede vir EFT betalings:

Bank: FNB Tak: Menlyn Park
Takkode: 252 645
Rekeninghouer:JF vd Merwe
Rekeningtipe: Tjek
Rekeningnommer: 62090219231
Verwysing: jou voorletters en van + Imago bv S van Wyk Imago

Read More

 

HOW TO SAY NO TO BEHAVIOR BUT YES TO THE CHILD

Workshop for parents

Register here

Presented by Marjonneke de Bruyn (M DiaC Play Therapy) - Education,Training and Play Therapy specialist

  • Are you tired of the drama when you discipline your child?
  • Do you feel powerless about the tantrums of your two year old?
  • Do you repeat the same phrase over and over again...
  • Are you reactive instead of responding in a loving way?
  • Do you say YES but want to say NO?

TRY SOMETHING NEW

  1. Come learn a new way of discipline.
  2. Come learn to change discipline into connection opportunities.
  3. Learn to develop new skills to encourage your child....

11-12 July 2015

Venue: Ducks Country House, Henley-on Klip

Price: R3200 per couple or R2500 per person. (You can attend as a couple or one of the parents can attend on their own)

Times: 8:00-18:00


Everything that happens to us profoundly affects the way our brains develop. Parents can do much TO PROVIDE the kind of experiences that will help develop a well-integrated brain.

Mindful Discipline is all about connecting with your child through a safe relationship. Give your child the experiences to WIRE AND REWIRE THEIR BRAIN so that they can have a well-integrated brain and be a WHOLE-BRAIN child.

 

Read more About Marjonneke de Bruyn

 

Register here
 

Read More

Education,Training and Play Therapy specialist

LIST OF RECENT PROJECTS INVOLVED IN

  • Individual Therapy Sessions with victims of physical, emotional and sexual abuse
  • Loss Support Facilitation for adults who experience loss
  • Mentorship programme for adults who experienced loss to establish own support group
  • Divorce Support Facilitation for individuals who had to council divorce victims
  • Mentorship programme for individual who had to establish their own HIV/AIDS prevention support groups
  • Emotional Guidance Programme using Play Therapy techniques to support young children, adults and senior managers in a workplace situation. Read More