Die rol van aannames in die verhouding
Die rol van aannames in die verhouding ‘n Dialoog sonder respek, is ‘n dialoog sonder effek. In die awesigheid van respek vir mekaar in die verhouding, is die kuns daarvan om werklik na mekaar te luister baie meer uitdagend as wat dit hoef te wees. Jy kan deur talle maniere respek vir jou maat […]