Posted: April 21, 2020
Blog
Die impak van ‘n egskeiding op volwasse kinders het.
Die impak van ‘n egskeiding van seer en skok is waarskynlik dieselfde op kinders van alle ouderdomme. Die verskil met volwasse kinders is dat die impak van ‘n egskeiding meer bewus is. Klein kindertjies van ‘n egskeiding het net ‘n ervaring van wantroue of angs, maar hulle weet nie waar dit vandaan kom nie, terwyl […]
Belê in jou verhouding.
Belê in jou verhouding voor dit te laat is. Wanneer mense pare – of huweliksterapie oorweeg, is dit omdat mens ongelukkig voel oor iets in jou lewe. Alhoewel dit baie makliker is om vingers te wys na jou man of vrou, help terapie pare om eerder maniere te vind om nie net hulle verhouding te […]

