Begin typing your search above and press return to search.
Please, set Additional Menu
  • Tuis
  • Dienste
    • Pare Intensief
    • Pare Werkswinkel
    • Enkellopende Werkswinkel
    • Imago Pare Sessies
    • Affair – 2 jaar herstel program
    • Seks, Vreugde en konneksie – programme
  • Oor Ons
  • Blog Posts
  • Sel: 081 559 9130
  • elmarie@huwelike.co.za
  • Maak n afspraak |
  • English
Follow Us:
Huweliksterapie - genesing en groei deur dialoog Huweliksterapie - genesing en groei deur dialoog
  • Tuis
  • Dienste
    • Pare Intensief
    • Pare Werkswinkel
    • Enkellopende Werkswinkel
    • Imago Pare Sessies
    • Affair – 2 jaar herstel program
    • Seks, Vreugde en konneksie – programme
  • Oor Ons
  • Blog Posts

Dienste

Posted: February 9, 2021
Dienste ,Pare ,Intensief ,Pare Werkswinkel ,Sessies ,Blog
Hendrien van der Bijl

Meer bekostigbaar, meer waarde, meer effektiewe verhoudingswerk

Tegnologie maak Imago terapie meer effektief en bekostigbaar. Meer bekostigbaar, meer waarde, meer effektiewe verhoudingswerk. Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat ons nou die rykheid van Imago Verhoudings Terapie toeganklik kan maak vir baie meer pare wat dit brood nodig het. Of dit nou tyd, reis of finansies is wat tussen jou en […]
Lees Verder
Posted: February 5, 2021
Pare
Koos68

Imago Hybrid dienste

Lees Verder
Posted: April 10, 2020
Blog ,Pare
Koos68

Die impak van ‘n egskeiding op volwasse kinders het.

Die impak van ‘n egskeiding van seer en skok is waarskynlik dieselfde op kinders van alle ouderdomme. Die verskil met volwasse kinders is dat die impak van ‘n egskeiding meer bewus is. Klein kindertjies van ‘n egskeiding het net ‘n ervaring van wantroue of angs, maar hulle weet nie waar dit vandaan kom nie, terwyl […]
Lees Verder
sessie, afspraak
Posted: April 10, 2020
Blog ,Pare
Koos68

Belê in jou verhouding.

Belê in jou verhouding voor dit te laat is. Wanneer mense pare – of huweliksterapie oorweeg, is dit omdat mens ongelukkig voel oor iets in jou lewe. Alhoewel dit baie makliker is om vingers te wys na jou man of vrou, help terapie pare om eerder maniere te vind om nie net hulle verhouding te […]
Lees Verder
blog, plasings
Posted: April 6, 2020
Pare Werkswinkel
Koos68

Imago pare Werkswinkel bespreking April Spesiale Aanbieding

Lees Verder
Posted: March 23, 2020
Pare
Koos68

Die Gods wonder van die huwelik

Die Christen huwelik is uniek, daar is eintik 3 betrokke in ons verhoudinge. Dit is ons en dan God wat ‘n groot rol speel in ons geluk. Ons lê in Imago baie klem daarop dat mens weer die heiligheid van die huwelik moet besef. Ons dink die huwelik het ’n hoër agenda as om net […]
Lees Verder
Posted: January 22, 2020
Pare
Koos68

Wat is Imago – Onderhoud op Kyknet

Wat is IMAGO en hoe kan ons jou met jou verhouding help met Terapie? Ons help paartjies wat vasgevang is in verhoudingskonflik, om hulle konflik met 90% te verminder en met konneksie en passie te leef – SAAM. As julle vir mekaar lief is en julle wil graag dat julle huwelik werk, maar alles wat […]
Lees Verder
Posted: January 22, 2020
Sessies ,Pare
Koos68

Wat gebeur in IMAGO sessies?

Wat gebeur in IMAGO sessies? Wel, Imago sessies is ‘n fantastiese manier om jou verhouding te veryk met veiligheid en koneksie. Imago verhoudingsterapie skep ‘n veilige omgewing sonder blaam en kritiek waar julle die gereedskap kan leer om ‘n gesonde verhouding te skep. Dit is ook ‘n plek waar julle die kern van die seer […]
Lees Verder
Posted: January 22, 2020
Sessies ,Pare ,Intensief ,Pare Werkswinkel
Koos68

Kies Lewe? Kies Konneksie!

Lees Verder
Posted: January 21, 2020
Pare
Koos68

Die reis van die huwelik

Die fases van ‘n verhouding Het jy al gewonder hoekom liefde soms wonderlik voel en soms asof dit een van jou ergste nagmerries is? Soms hoor ek mense sê: Die lewe is ‘n lied, ek het die liefde van my lewe ontdek! Soms sê mense: Ek het hard probeer, maar ek is nie gemaak vir verhouding […]
Lees Verder
  • 1
  • 2

Epos                               Tel: 081 559 9130               Adres: Swaardlelieln 102, Die Wilgers, Pretoria