Begin typing your search above and press return to search.
Please, set Additional Menu
  • Tuis
  • Dienste
    • Pare Intensief
    • Pare Werkswinkel
    • Imago Pare Sessies
    • Affair – 2 jaar herstel program
    • Enkellopende Werkswinkel
    • Seks, Vreugde en konneksie – programme
  • Oor Ons
  • Blog Posts
  • Hoë impak sessie
  • Sel: 081 559 9130
  • elmarie@huwelike.co.za
  • Maak n afspraak |
  • English
Follow Us:
Huweliksterapie - genesing en groei deur dialoog Huweliksterapie - genesing en groei deur dialoog
  • Tuis
  • Dienste
    • Pare Intensief
    • Pare Werkswinkel
    • Imago Pare Sessies
    • Affair – 2 jaar herstel program
    • Enkellopende Werkswinkel
    • Seks, Vreugde en konneksie – programme
  • Oor Ons
  • Blog Posts
  • Hoë impak sessie

Imago pare Werkswinkel bespreking April Spesiale Aanbieding

'n Nuwe weg tot liefde

Baie dankie vir u bespreking. Baie geluk met julle besluit. Dit is ‘n uitstekende belegging in julle huwelik en gesin.

 

Belangrike Inligting

VENUE:   Die gerief en privaatheid van jou eie huis! Die werkswinkel word lewendig oor Zoom aangebied. Laai die applikasie hier af: www.zoom.us. Dit is gratis. Ek stuur vir julle ‘n webskakel wanner julle registreer. Jy hoef net op die skakel te druk om by die werkswinkel in te skakel.

 

Die werkswinkel word aangebied met:

  • Lesings
  • Lewendige demonstrasies
  • Praktiese oefening van pare dialoog.

 

TYD:

Saterdag:          begin om 08:00 en eindig ongeveer 18:00

Sondag:             begin om 08:00 en eindig ongeveer 18:00

 

‘n Deposito van R1 000 is betaalbaar om jul bespreking te bevestig.  Die uistaande gelde van R2 500 is betaalbaar 1 dag voor die werkswinkel.

  • Deposito is nie verhaalbaar nie, die gelde kan wel oorgedra en gebruik word om ‘n ander werkswinkel of sessies by te woon

 

Totale koste: R2 500

 

Bankbesonderhede:

JF van der Merwe

FNB Tjek

TAK: 252 645

REKENING NO: 62090219231

Verwysing: Julle naam en van

 

NB:  stuur alle bewys van betaling asseblief aan my (elmarie@huwelike.co.za)

 

 

Werkswinkel hoogtepunte:

  • ‘n 2 dag intense ervaring wat ontwerp is om julle verhouding te genees en te laat groei dmv dialoog.
  • Privaatheid om op jou eie te werk, en hulp byderhand indien jy dit benodig.
  • Lewendige demonstrasie van Imago verhoudings prosesse.
  • Ontsnap van eksterne afleidings wat jou in staat sal stel om te fokus op die skep van jul verhoudings visie en die leer van die stappe om dit te bereik.
  • Geleentheid om te leer van ander pare se ervarings en om joune met hul te deel indien jy so verkies.
  • Lei gewoonlik tot verhoudings deurbrake.

Moet asseblief nie huiwer om my te kontak indien julle enige verdere vrae het nie.

Groete

 

El’Marie Grové

Praktyk Bestuurder

elmarie@huwelike.co.za

www.huwelike.co.za

Sel: 081 559 9130

Epos                               Tel: 081 559 9130               Adres: Swaardlelieln 102, Die Wilgers, Pretoria

Epos                               Tel: 081 559 9130               Adres: Swaardlelieln 102, Die Wilgers, Pretoria