Begin typing your search above and press return to search.
Please, set Additional Menu
  • Tuis
  • Dienste
    • Pare Intensief
    • Pare Werkswinkel
    • Imago Pare Sessies
    • Affair – 2 jaar herstel program
    • Enkellopende Werkswinkel
    • Seks, Vreugde en konneksie – programme
  • Oor Ons
  • Blog Posts
  • Hoë impak sessie
  • Sel: 081 559 9130
  • elmarie@huwelike.co.za
  • Maak n afspraak |
  • English
Follow Us:
Huweliksterapie - genesing en groei deur dialoog Huweliksterapie - genesing en groei deur dialoog
  • Tuis
  • Dienste
    • Pare Intensief
    • Pare Werkswinkel
    • Imago Pare Sessies
    • Affair – 2 jaar herstel program
    • Enkellopende Werkswinkel
    • Seks, Vreugde en konneksie – programme
  • Oor Ons
  • Blog Posts
  • Hoë impak sessie

Imago pare Werkswinkel bespreking

'n Nuwe weg tot liefde

Baie dankie vir u bespreking. Baie geluk met julle besluit. Dit is ‘n uitstekende belegging in julle huwelik en gesin.

 

Belangrike Inligting

VENUE:   102 Swaardlelie Laan, Die Wilgers, Pretoria

 

TYD:

Vrydag:                begin om 09:00 en eindig ongeveer 18:00

Saterdag:             begin om 09:00 en eindig ongeveer 18:00

Sondag:                begin om 09:00 en eindig ongeveer 18:00

 

‘n Deposito van R1 000 is betaalbaar om jul bespreking te bevestig.  Die uistaande gelde van R6 500 is betaalbaar 2 dae voor die werkswinkel.

  • Deposito is nie verhaalbaar nie, die gelde kan wel oorgedra en gebruik word om ‘n ander werkswinkel of sessies by te woon

 

Totale koste: R7 500

 

Bankbesonderhede:

JF van der Merwe

FNB Tjek

TAK: 252 645

REKENING NO: 62090219231

Verwysing: Julle naam en van

 

NB:  stuur alle bewys van betaling asseblief aan my (elmarie@huwelike.co.za)

 

Etes:  Daar sal twee tees met verversings bedien word.  U sal lank genoeg tyd gegun word om middagete by een van die naby geleë restaurante te gaan eet.

 

Let wel:

Verblyf is nie by die werkswinkel fooi ingesluit nie.

U kan by enige van die volgende gastehuise verblyf bespreek

www.watersonwillows.co.za

www.willowslodge.co.za

www.lynnridgeguesthouse.co.za

 

Werkswinkel hoogtepunte:

  • ‘n Driedag intense ervaring wat ontwerp is om julle verhouding te genees en te laat groei dmv dialoog.
  • Privaatheid om op jou eie te werk, en hulp byderhand indien jy dit benodig.
  • Lewendige demonstrasie van Imago verhoudings prosesse.
  • Ontsnap van eksterne afleidings wat jou in staat sal stel om te fokus op die skep van jul verhoudings visie en die leer van die stappe om dit te bereik.
  • Geleentheid om te leer van ander pare se ervarings en om joune met hul te deel indien jy so verkies.
  • Lei gewoonlik tot verhoudings deurbrake.

Moet asseblief nie huiwer om my te kontak indien julle enige verdere vrae het nie.

Groete

 

El’Marie Grové

Praktyk Bestuurder

elmarie@huwelike.co.za

www.huwelike.co.za

Sel: 081 559 9130

Epos                               Tel: 081 559 9130               Adres: Swaardlelieln 102, Die Wilgers, Pretoria

Epos                               Tel: 081 559 9130               Adres: Swaardlelieln 102, Die Wilgers, Pretoria