Hoe om vertroue in ‘n verhouding te bou?
“`n Verhouding sonder vertroue is soos `n kar sonder petrol. Jy kan in hom bly maar hy gaan nêrens heen nie”. Hoe om vertroue in ‘n verhouding te bou? Vertroue is ‘n baie belangrike aspek van verhouding. As ons mekaar heeltemal kan vertrou, skep dit ‘n veilige spasie waar jy en jou maat in […]