Begin typing your search above and press return to search.
Please, set Additional Menu
  • Tuis
  • Dienste
    • Pare Intensief
    • Pare Werkswinkel
    • Enkellopende Werkswinkel
    • Imago Pare Sessies
    • Affair – 2 jaar herstel program
    • Seks, Vreugde en konneksie – programme
  • Oor Ons
  • Blog Posts
  • Sel: 081 559 9130
  • elmarie@huwelike.co.za
  • Maak n afspraak |
  • English
Follow Us:
Huweliksterapie - genesing en groei deur dialoog Huweliksterapie - genesing en groei deur dialoog
  • Tuis
  • Dienste
    • Pare Intensief
    • Pare Werkswinkel
    • Enkellopende Werkswinkel
    • Imago Pare Sessies
    • Affair – 2 jaar herstel program
    • Seks, Vreugde en konneksie – programme
  • Oor Ons
  • Blog Posts

Artikel

Posted: January 29, 2021
Uncategorized
Hendrien van der Bijl

Die geskenk agter frustrasies

“Frustrasie is ‘n teken dat iets moet verander“. Het jy geweet dat van die grootste frustrasies wat jy tans in jou verhouding ervaar, ook een van die mooiste geskenke kan wees wat jy ooit in jou verhouding met jou maat kan ontvang? Ja, jy het dit reg gelees. As jy tans voel asof jy gereed is om te ontplof of […]
Lees Verder
Posted: April 21, 2020
Wenke
Koos68

Imago Verhoudings Wenke

Lees Verder
Posted: April 21, 2020
Wenke
Koos68

Verhoudingswenke

Lees Verder
Posted: April 15, 2020
Uncategorized
Koos68

Middeljare lewenskrisis by mans.

Middeljare lewenskrisis by mans tot onlangs is daar spottend na hierdie verskynsel by mans verwys na aanleiding van die middeljare verandering wat daar by vrouens intree. Nou weet ons egter dat die hormonale verandering nie net tot vrouens beperk is nie maar ook by mans voorkom. Die simptome is nie altyd by alle mans dieselfde nie […]
Lees Verder
Posted: April 12, 2020
Uncategorized
Koos68

Frustrasies in die Huwelik / Verhouding

Frustrasies in die Huwelik en/of Verhouding kan met ons almal gebeur. JY kan dit nie verklaar nie: Hy het nie die lyf van ‘n Adonis of die voorkoms van Brad Pitt nie. Hy is nie die slimste wat jy ken nie, ry nie ‘n nuwe motor nie en is nie ‘n ster op die sportveld nie, […]
Lees Verder
Posted: April 10, 2020
Pare ,Blog
Koos68

Die impak van ‘n egskeiding op volwasse kinders het.

Die impak van ‘n egskeiding van seer en skok is waarskynlik dieselfde op kinders van alle ouderdomme. Die verskil met volwasse kinders is dat die impak van ‘n egskeiding meer bewus is. Klein kindertjies van ‘n egskeiding het net ‘n ervaring van wantroue of angs, maar hulle weet nie waar dit vandaan kom nie, terwyl […]
Lees Verder
sessie, afspraak
Posted: April 10, 2020
Pare ,Blog
Koos68

Belê in jou verhouding.

Belê in jou verhouding voor dit te laat is. Wanneer mense pare – of huweliksterapie oorweeg, is dit omdat mens ongelukkig voel oor iets in jou lewe. Alhoewel dit baie makliker is om vingers te wys na jou man of vrou, help terapie pare om eerder maniere te vind om nie net hulle verhouding te […]
Lees Verder
Posted: March 25, 2020
Uncategorized
Koos68

Kommunikasie in die huwelik

Kommunikasie in die huwelik is uiters belangrik vir ‘n gelukkige verhouding. Daar is klaarblyklikke spanning en meningsverskille in elke huwelik. Alhoewel dit nie so voel nie, is die spanning en meningsverskille net soveel nodig soos wat liefde nodig is om ‘n gelukkige huwelik te skep en te behou. Die probleem met spanning en meningsverskille binne […]
Lees Verder
Posted: March 23, 2020
Pare
Koos68

Die Gods wonder van die huwelik

Die Christen huwelik is uniek, daar is eintik 3 betrokke in ons verhoudinge. Dit is ons en dan God wat ‘n groot rol speel in ons geluk. Ons lê in Imago baie klem daarop dat mens weer die heiligheid van die huwelik moet besef. Ons dink die huwelik het ’n hoër agenda as om net […]
Lees Verder
Posted: January 29, 2020
Uncategorized
Koos68

Die rol van aannames in die verhouding

‘n Dialoog sonder insig is ‘n dialoog sonder effek. In die awesigheid van insig van mekaar in die verhouding, is die kuns daarvan om werklik na mekaar te luister baie meer uitdagend as wat dit hoef te wees. Jy kan deur talle maniere insig vir jou maat wys, maar een van die mees belangrike maniere is; […]
Lees Verder
  • 1
  • 2

Epos                               Tel: 081 559 9130               Adres: Swaardlelieln 102, Die Wilgers, Pretoria