Die Gods wonder van die huwelik
Die Christen huwelik is uniek, daar is eintik 3 betrokke in ons verhoudinge. Dit is ons en dan God wat ‘n groot rol speel in ons geluk. Ons lê in Imago baie klem daarop dat mens weer die heiligheid van die huwelik moet besef. Ons dink die huwelik het ’n hoër agenda as om net […]