Verminder jou verhoudings konflik vandag met 90%
As jy gereed is om die volgende stap te neem om jou verhoudings konflik te verminder met 90%, stel ons die Imago Verhoudings Intensief Program voor. Imago Verhoudings Intensief is prosesse vir die huwelik in ernstige krisis. Hoē reaktiwiteit as gevolg van pyn, noodsaak streng gestruktureerde prosesse vir effektiewe herstel. Langdurige, vasgevangde verhoudingspatrone vereis meer […]