Die geskenk agter frustrasies
“Frustrasie is ‘n teken dat iets moet verander“. Het jy geweet dat van die grootste frustrasies wat jy tans in jou verhouding ervaar, ook een van die mooiste geskenke kan wees wat jy ooit in jou verhouding met jou maat kan ontvang? Ja, jy het dit reg gelees. As jy tans voel asof jy gereed is om te ontplof of […]