Begin typing your search above and press return to search.
Please, set Additional Menu
  • Tuis
  • Dienste
    • Pare Intensief
    • Pare Werkswinkel
    • Imago Pare Sessies
    • Affair – 2 jaar herstel program
    • Enkellopende Werkswinkel
    • Seks, Vreugde en konneksie – programme
  • Oor Ons
  • Blog Posts
  • Hoë impak sessie
  • Sel: 081 559 9130
  • elmarie@huwelike.co.za
  • Maak n afspraak |
  • English
Follow Us:
Huweliksterapie - genesing en groei deur dialoog Huweliksterapie - genesing en groei deur dialoog
  • Tuis
  • Dienste
    • Pare Intensief
    • Pare Werkswinkel
    • Imago Pare Sessies
    • Affair – 2 jaar herstel program
    • Enkellopende Werkswinkel
    • Seks, Vreugde en konneksie – programme
  • Oor Ons
  • Blog Posts
  • Hoë impak sessie

terapie

Posted: January 29, 2021
Uncategorized
Hendrien van der Bijl

Die geskenk agter frustrasies

“Frustrasie is ‘n teken dat iets moet verander“. Het jy geweet dat van die grootste frustrasies wat jy tans in jou verhouding ervaar, ook een van die mooiste geskenke kan wees wat jy ooit in jou verhouding met jou maat kan ontvang? Ja, jy het dit reg gelees. As jy tans voel asof jy gereed is om te ontplof of […]
Lees Verder
Posted: January 21, 2021
Uncategorized
Hendrien van der Bijl

Hoe om vertroue in ‘n verhouding te bou?

“`n Verhouding sonder vertroue is soos `n kar sonder petrol. Jy kan in hom bly maar hy gaan nê​rens heen nie”.   Hoe om vertroue in ‘n verhouding te bou? Vertroue is ‘n baie belangrike aspek van verhouding. As ons mekaar heeltemal kan vertrou, skep dit ‘n veilige spasie waar jy en jou maat in […]
Lees Verder
Verminder konflik
Posted: January 14, 2021
Uncategorized
Hendrien van der Bijl

Verminder jou verhoudings konflik vandag met 90%

As jy gereed is om die volgende stap te neem om jou verhoudings konflik te verminder met 90%, stel ons die Imago Verhoudings Intensief Program voor. Imago Verhoudings Intensief is prosesse vir die huwelik in ernstige krisis. Hoē reaktiwiteit as gevolg van pyn, noodsaak streng gestruktureerde prosesse vir effektiewe herstel. Langdurige, vasgevangde verhoudingspatrone vereis meer […]
Lees Verder
Imago Werkswinkel
Posted: January 17, 2020
Pare ,Pare Werkswinkel
Koos68

Pare Werkswinkel

As jy hierdie lees, dink ek nie jy het getrou om uit te vind wat is fout met jou of jou huwelik nie. Jy het ook nie getrou om net te leer om pyn te hanteer en om te leer om julleself teen mekaar te beskerm nie. Ek dink die rede hoekom julle getrou het […]
Lees Verder

Alle dienste is nou ook aanlyn beskikbaar met direkte Zoom sessies. Kontak ons nou om aanlyn ‘n afspraak te maak