Begin typing your search above and press return to search.
Please, set Additional Menu
  • Tuis
  • Dienste
    • Pare Intensief
    • Pare Werkswinkel
    • Imago Pare Sessies
    • Affair – 2 jaar herstel program
    • Enkellopende Werkswinkel
    • Seks, Vreugde en konneksie – programme
  • Oor Ons
  • Blog Posts
  • Hoë impak sessie
  • Sel: 081 559 9130
  • elmarie@huwelike.co.za
  • Maak n afspraak |
  • English
Follow Us:
Huweliksterapie - genesing en groei deur dialoog Huweliksterapie - genesing en groei deur dialoog
  • Tuis
  • Dienste
    • Pare Intensief
    • Pare Werkswinkel
    • Imago Pare Sessies
    • Affair – 2 jaar herstel program
    • Enkellopende Werkswinkel
    • Seks, Vreugde en konneksie – programme
  • Oor Ons
  • Blog Posts
  • Hoë impak sessie

verhouding

Posted: January 29, 2021
Uncategorized
Hendrien van der Bijl

Die geskenk agter frustrasies

“Frustrasie is ‘n teken dat iets moet verander“. Het jy geweet dat van die grootste frustrasies wat jy tans in jou verhouding ervaar, ook een van die mooiste geskenke kan wees wat jy ooit in jou verhouding met jou maat kan ontvang? Ja, jy het dit reg gelees. As jy tans voel asof jy gereed is om te ontplof of […]
Lees Verder
Posted: January 21, 2021
Uncategorized
Hendrien van der Bijl

Hoe om vertroue in ‘n verhouding te bou?

“`n Verhouding sonder vertroue is soos `n kar sonder petrol. Jy kan in hom bly maar hy gaan nê​rens heen nie”.   Hoe om vertroue in ‘n verhouding te bou? Vertroue is ‘n baie belangrike aspek van verhouding. As ons mekaar heeltemal kan vertrou, skep dit ‘n veilige spasie waar jy en jou maat in […]
Lees Verder
Verminder konflik
Posted: January 14, 2021
Uncategorized
Hendrien van der Bijl

Verminder jou verhoudings konflik vandag met 90%

As jy gereed is om die volgende stap te neem om jou verhoudings konflik te verminder met 90%, stel ons die Imago Verhoudings Intensief Program voor. Imago Verhoudings Intensief is prosesse vir die huwelik in ernstige krisis. Hoē reaktiwiteit as gevolg van pyn, noodsaak streng gestruktureerde prosesse vir effektiewe herstel. Langdurige, vasgevangde verhoudingspatrone vereis meer […]
Lees Verder
Posted: January 29, 2020
Uncategorized
Koos68

Die rol van aannames in die verhouding

‘n Dialoog sonder insig is ‘n dialoog sonder effek. In die awesigheid van insig van mekaar in die verhouding, is die kuns daarvan om werklik na mekaar te luister baie meer uitdagend as wat dit hoef te wees. Jy kan deur talle maniere insig vir jou maat wys, maar een van die mees belangrike maniere is; […]
Lees Verder

Epos                               Tel: 081 559 9130               Adres: Swaardlelieln 102, Die Wilgers, Pretoria

Epos                               Tel: 081 559 9130               Adres: Swaardlelieln 102, Die Wilgers, Pretoria