Wat is IMAGO en hoe kan ons jou met jou verhouding help met Terapie?

Ons help paartjies wat vasgevang is in verhoudingskonflik, om hulle konflik met 90% te verminder en met konneksie en passie te leef – SAAM.

As julle vir mekaar lief is en julle wil graag dat julle huwelik werk, maar alles wat julle probeer, maak dit net erger, en julle is moeg vir die siklus waarin julle vasgevang is, dan kan ons julle help.

Ons het die prosesse wat gebasseer is op nagevorsde inligting om julle effektief en gestruktureerd deur moeilike en seer plekke te help om in ‘n gesonde en bewuste huwelik te leef.

Ons help julle om uit die blaam en krietiek en stilstuipe te groei deur middel van die Imago Dialoog.

Ons prosesse werk. Ons sien uit om julle te ontmoet en op ‘n pad van heling te begelei.

Hieronder is ‘n onderhoud wat Kobus van der Merwe gehad het op Ontbytsake – KykNet